Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:7 Die Boodskap (DB)

Spits julle ore! Luister na die boodskap van die Heilige Gees. Dit is vir julle, die gelowiges, bedoel. Wie nie langs die pad uitval nie, maar enduit volhou, sal Ek beloon. Hy sal mag eet van die “boom van die lewe” wat in God se tuin, die paradys, staan. As iemand eers van hierdie boom se vrugte geëet het, sal hy nooit doodgaan nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:7 in konteks