Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:9 Die Boodskap (DB)

Ek weet hoe swaar julle kry. Ek sien hoe arm julle is. Onthou, julle is wel nie ryk hier op aarde nie, maar op ’n ander manier is julle ryk. Ek hoor hoe sleg daardie Jode julle maak. Hulle sleep julle naam deur die modder. Maar moenie te sleg voel daaroor nie. In God se oë is hulle nie meer sy mense nie. Hulle kom bymekaar in die huis van Satan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:9 in konteks