Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:18 Die Boodskap (DB)

Kom saam vir die groot ete wat God vir julle voorberei! Kom vier fees op die liggame van regeerders, soldate, mense wat eers baie invloed gehad het. Ja, kom vreet die vleis van ruiters en perde. Of dit nou slawe of vry mense is, klein of groot, kom hou fees op hulle liggame.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:18 in konteks