Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:19 Die Boodskap (DB)

Ek sien toe die dier en al die regeerders van hierdie wêreld met hulle soldate saamtrek. Hulle het hulle reggemaak om teen die Ruiter op die perd en sy soldate te veg.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:19 in konteks