Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:3 Die Boodskap (DB)

Die engel vat my toe die woestyn in. Ek was baie bewus van die Heilige Gees by my. Daar in die woestyn sien ek toe ’n beeld van die stad wat lyk soos ’n vrou. Sy het op ’n bloedrooi dier gesit. Die dier was oortrek met die vieslikste vloekwoorde wat God baie lelik beledig het. Die dier het sewe koppe gehad en tien horings. Hy het nogal in die oë van mense baie sterk gelyk.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:3 in konteks