Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:2 Die Boodskap (DB)

het die stad na die belangrike leiers van die wêreld gevry. Dit het die mense oor die hele wêreld so bedwelm soos te veel wyn ’n mens bedwelm. Net soos die stad het hierdie mense ook nie belanggestel om God te dien nie. Hulle het eerder gedoen wat die stad wou hê.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:2 in konteks