Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:4 Die Boodskap (DB)

Die vrou was in pers en rooi klere uitgedos. Sy het ook pragtige juwele gedra: dit was alles van goud, pêrels en ander duur edelstene. Geld en rykdom was al wat vir haar belangrik was. In haar hand het sy ’n goue beker vasgehou. Die beker was propvol van haar vieslikhede en vuil onsedelikheid. Vir God was dit walglik.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:4 in konteks