Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:1 Die Boodskap (DB)

Een van die sewe engele met die bakke kom praat toe met my: “Kom saam. Ek wil jou gaan wys hoe God die groot en belangrike stad Babilon met haar bose inwoners gaan straf. Ek praat van die stad wat haar rug vir God gedraai het soos ’n onsedelike vrou haar rug vir haar man draai. Dit is die stad wat oor baie water gebou is. In plaas daarvan om aan God getrou te wees,

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:1 in konteks