Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:2 Die Boodskap (DB)

Hy kon nie sy sluheid wegsteek nie, want hy het die lyf van ’n luiperd gehad en sy pote het soos ’n beer s’n gelyk. Daarmee het hy vasgestaan.Sy bek was soos ’n leeu s’n, wreed en vreesaanjaend.Die duiwel het aan hierdie dier sy krag gegee. Hy kon met net soveel gesag as die duiwel regeer.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:2 in konteks