Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:1 Die Boodskap (DB)

Ek sien toe ’n dier uit die see opkom. Hy het so gelyk: hy het tien horings en sewe koppe gehad, wat gewys het hoe ’n sterk regeerder hy was. Sy tien krone het gewys dat hy soos ’n koning regeer het. Op die koppe was die verskriklikste naam geskryf. Dit was ’n absolute belediging vir God!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:1 in konteks