Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:12 Die Boodskap (DB)

Hierdie dier kon alles doen wat die eerste dier gedoen het. Hulle het saamgewerk. Die tweede dier het net een doel gehad: hy wou sorg dat al die mense op die aarde die eerste dier - dit is nou die een met die dodelike wond wat gesond geword het - soos ’n god aanbid.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:12 in konteks