Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:11 Die Boodskap (DB)

Ek het toe nog ’n dier gesien. Hy het uit die aarde opgekom.Hierdie dier het nie gevaarlik gelyk nie, net soos ’n lammetjie met twee horinkies. Toe die dier egter sy mond oopmaak om te praat, was dit die ene duiwel, van voor tot agter.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:11 in konteks