Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:6 Die Boodskap (DB)

Die vrou het die woestyn in gevlug waar God vir haar ’n spesiale plek reggemaak het. Sy het so lank as wat dit nodig was (omtrent so 1 260 dae) daar gebly. God het vir haar alles gegee wat sy nodig gehad het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:6 in konteks