Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:7 Die Boodskap (DB)

Daar breek toe ’n oorlog in die hemel uit. Die oorlogsgeneraal van God, Migael, en sy engele pak toe die draak in ’n oorlog. Die draak en sy engele het hulle bes probeer, maar tevergeefs.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:7 in konteks