Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:5 Die Boodskap (DB)

Die kind word toe gebore. Dit was ’n seun, maar nie sommer enige seun nie. Hy is die Een wat oor al die mense in hierdie wêreld sal regeer. Wie nie na Hom luister nie, sal onder sy verskriklike straf deurloop. Die draak was te stadig. Toe die Seun gebore is, is Hy opgeraap en na God toe, wat oor alles heers, gevat.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:5 in konteks