Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:3 Die Boodskap (DB)

“Intussen sal Ek twee mense stuur wat die waarheid oor My praat. Hulle sal eenvoudig aantrek soos die profete van ouds wat die volk op die regte pad wou hou. Hulle sal 1 260 dae lank (42 maande) vir die mense van My vertel. Dit is darem nie te lank nie.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:3 in konteks