Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:4 Die Boodskap (DB)

Hulle kan vergelyk word met twee olyfbome en twee kandelare. Die olyfbome gee die olie sodat die kandelare altyd kan brand: dit laat ’n mens dink aan hoe die Gees werk. Hulle staan voor God wat oor die hele aarde heers.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:4 in konteks