Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:2 Die Boodskap (DB)

Moenie die plein buite die tempel meet nie. Los dit maar. Dit gaan vir al die ongelowiges wat God nie dien nie, gegee word. Niemand sal dit onthou nie. Hulle gaan hier in die heilige stad instroom en alles vertrap. Dit gaan darem net ’n beperkte tyd van 42 maande wees.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:2 in konteks