Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:8 Die Boodskap (DB)

“Ek is die Een by wie alles begin en waar alles ook eindig. Ek is tegelyk soos die A en die Z van die alfabet,” sê die Here God. Hy is nou by ons soos Hy in die verlede by ons was. Hy stap ook saam met ons die toekoms tegemoet. Niemand of niks kan naastenby vir Hom kers vashou nie, want Hy het mag en gesag oor alles.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:8 in konteks