Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:9 Die Boodskap (DB)

Ek, Johannes, is julle geestelike broer. Soos julle kry ek ook swaar omdat ek ’n Christen is. Maar ek is ook deel van die magtige God se mense. Daarom raak die swaarkry my nie baas nie. Ek behoort mos aan Jesus. So van swaarkry gepraat, ek sit hier op die eiland Patmos omdat ek oor God se boodskap preek en mense met oortuiging van Jesus vertel.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:9 in konteks