Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:7 Die Boodskap (DB)

“Kyk mooi, Jesus sal op die wolke kom. Elke mens op hierdie aarde sal Hom sien. Die mense wat Hom destyds doodgemaak het, sal Hom sien. Ja, daar sal nie ’n mens op aarde wees wat nie dan van spyt in trane sal uitbars omdat hulle Hom nie gedien het toe hulle nog kon nie!” Ja-nee, so sal dit wees!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:7 in konteks