Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:13 Die Boodskap (DB)

Tussen hierdie kandelare het ek Iemand sien staan. Dit het vir my gelyk soos die Seun, die Een wat van God af sou kom om finaal te kom sê wat God oor die mense besluit het. Hy het pragtige klere aangehad, soos dié wat belangrike mense dra. Soos die heel belangrikste priester van ouds het hy goud om sy bors gedra. Dit het gewys hoe belangrik Hy regtig is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:13 in konteks