Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:12 Die Boodskap (DB)

Ek draai toe versigtig om om te sien wie so met my praat. Met die omdraai val my oog op sewe kandelare. Hulle was baie werd, want hulle was van goud gemaak. Hierdie kandelare, sou ek agterkom, is eintlik die sewe gemeentes aan wie ek skryf.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:12 in konteks