Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:16 Die Boodskap (DB)

“Laat Ek dit so verduidelik: as iemand ’n gat in ’n ou rok regmaak, lap sy dit nie met nuwe materiaal wat kwaai sal krimp nie. Met die eerste was sal daardie nuwe lap mos krimp en ’n yslike gat in die ou rok skeur.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:16 in konteks