Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:15 Die Boodskap (DB)

Jesus antwoord: “Wel, omdat nuwe dinge in hierdie wêreld aan die gebeur is. Op ’n troue staan mense mos nie en huil nie. Allesbehalwe! Terwyl die troue aan die gang is, hou almal mos fees. As die fees eers verby en die bruidspaar weg is, kan hulle weer met hulle gewone lewe aangaan en huil as hulle wil.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:15 in konteks