Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:14 Die Boodskap (DB)

Johannes se volgelinge het ook begin wonder waarom Jesus-hulle so anders optree wanneer dit by godsdienstige gebruike kom. Hulle vra toe vir Jesus: “Kyk hoe getrou hou ons en die ander godsdienstige Jode die vastye. Vir lang tye sonder ons ons vir God af en eet niks nie. Waarom steur jou dissipels hulle glad nie daaraan nie?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:14 in konteks