Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:32 Die Boodskap (DB)

“Nou maar goed; sorg net dat julle hier wegkom!” sê Jesus.Die demone is daarna uit die mans uit, reguit in die varke in. Die varke het heeltemal mal geword. Hulle het verwilderd op loop gegaan, reguit die see in. Daar het die laaste een van hulle versuip.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:32 in konteks