Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:33 Die Boodskap (DB)

Die varkoppassers het so groot geskrik dat hulle in ’n stofstreep reguit dorp toe is. Daar het hulle die hele storie gaan vertel. Hulle het presies beskryf wat met die twee mans en met die varke gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:33 in konteks