Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:22 Die Boodskap (DB)

Jesus het nie doekies omgedraai nie: “Jou pad na die ware lewe toe loop agter My aan. Loop daardie pad voluit! Moenie allerhande afdraaipaadjies soek nie. Daar is genoeg ander mense wat nie hierdie pad wil loop nie. Laat hulle hulle ophou met dinge soos begrafnisse.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:22 in konteks