Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:21 Die Boodskap (DB)

Een van Jesus se getroue volgelinge sê toe: “Here, verskoon my ’n rukkie, asseblief. Ek moet eers gou teruggaan huis toe om te gaan help met die reëlings vir my pa se begrafnis. U kan maar solank vooruitgaan. Ek kom later.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:21 in konteks