Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:16 Die Boodskap (DB)

Die mense wou Jesus nie met rus laat nie. Tot diep in daardie nag was Hy nog besig. Veral mense op wie bose geeste ’n houvas gekry het, het na Hom toe gekom. Jesus het dié mense gehelp deur bloot met ’n bevel daardie geeste uit hulle te jaag. Daar was ook baie ander mense wat met allerhande siektes gesukkel het. Een vir een het Jesus hulle gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:16 in konteks