Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:15 Die Boodskap (DB)

Jesus stap toe nader en vat haar hand. Dadelik het haar koors gebreek en sy het beter begin voel. Om die waarheid te sê, sy het soveel beter gevoel dat sy dadelik opgestaan en vir Jesus kos gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:15 in konteks