Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:9 Die Boodskap (DB)

Moenie julleself bluf deur te sê Abraham is julle pa nie. Dit tel nie by God nie. Hy trek nie mense voor wat uit Abraham se nageslag kom nie. As sulke dinge vir God belangrik was, kon Hy mos die klippe wat hier rondlê in ’n oogwink in kinders van Abraham verander het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:9 in konteks