Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:10 Die Boodskap (DB)

“Ek sê weer vir julle: God se oordeel is voor die deur. Hy is op pad na julle toe soos ’n houtkapper met sy byl in die hand. Hy gaan elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, uitkap en in die vuur van die hel gooi.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:10 in konteks