Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:4 Die Boodskap (DB)

Johannes se klere was van kameelhare gemaak. Hy het dit met ’n leerbelt om sy lyf vasgemaak. Sy kos was sprinkane en heuning. Dié het hy in die veld gekry.Kort voor lank was Johannes die Doper groot nuus. Mense het van oraloor na hom toe gestroom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:4 in konteks