Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:3 Die Boodskap (DB)

Die profeet Jesaja het ook al na Johannes verwys. Hy skryf oor hom:“Daar is ’n man in die woestyn wat hard uitroep. Hy sê: ‘Vat al die hindernisse uit die Here se pad uit. Sorg dat die pad waarop Hy moet loop gelyk en reguit is!’”

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:3 in konteks