Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:14 Die Boodskap (DB)

“Daar is nog ’n ander verhaal ook waaruit julle iets oor die koninkryk van God kan leer. ’n Ryk man moes vir ’n lang tyd weggaan. Hy roep toe al sy werkers bymekaar. ‘Julle moet asseblief na my goed kyk terwyl ek weg is,’ sê hy en deel sy goed onder hulle uit.

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:14 in konteks