Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:13 Die Boodskap (DB)

“Julle moet nie dieselfde fout maak as hierdie vyf wat nie gereed was nie. “Wees altyd gereed vir die koms van die Here. Hierdie waarskuwing is belangrik omdat ons nie presies weet wanneer Hy gaan kom nie. Dit bly ’n verrassing.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:13 in konteks