Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:38 Die Boodskap (DB)

Terwyl Noag aan die ark geswoeg het, het die ander mense doodnormaal geleef asof niks gaan gebeur nie. Hulle het hulle aan niks anders gesteur as aan die alledaagse dinge soos wat daar te ete is of wie met wie trou nie. As jy na hulle gekyk het, het dit gelyk asof daar geen probleme was nie. Toe klim Noag in die ark, en dit het hulle ook nie beïndruk nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:38 in konteks