Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:39 Die Boodskap (DB)

Hulle het net gestaan en wonder waarom Noag nou so iets doen. Toe begin die reën val en val. Alles spoel later weg; hulle huise, diere en uiteindelik ook hulle self. Die koms van die Seun sal mense wat voortgaan asof niks gaan gebeur nie, ook so verras.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:39 in konteks