Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 20:22 Die Boodskap (DB)

“Jy en jou seuns weet nie wat julle vra nie,” antwoord Jesus.“Weet julle, Ek is op pad na my dood toe. Dit is soos ’n bitter beker wat Ek moet leegdrink. Sien julle daarvoor kans? Is julle ook bereid om ’n beker vol pyn en lyding leeg te drink?”“Waarom nie?” het hulle geesdriftig geantwoord.

Lees volledige hoofstuk Matteus 20

Kyk Matteus 20:22 in konteks