Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 20:23 Die Boodskap (DB)

“Ja, eintlik is julle reg! Julle sal nog baie swaarkry, net soos Ek. Julle sal ook een van die dae julle beker van lyding moet leegdrink. Maar wat julle versoek oor die beste plekke in die hemel betref: Ek besluit nie daaroor nie. My Vader self sal besluit wie dit kry.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 20

Kyk Matteus 20:23 in konteks