Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 20:21 Die Boodskap (DB)

“Wat het jy op die hart?” vra Jesus haar.“Belowe my asseblief dat wanneer U as Koning in God se nuwe wêreld heers, U vir my seuns die twee heel beste plekke daar sal gee. Laat hulle sommer reg langs U sit: een aan u linkerkant en een aan u regterkant.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 20

Kyk Matteus 20:21 in konteks