Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:13 Die Boodskap (DB)

Nadat die geleerdes terug is na hulle land toe, het ’n engel van die Here in ’n droom vir Josef kom sê: “Word wakker! Vat die Kindjie en sy ma en vlug dadelik Egipte toe. Bly daar totdat jy weer van My hoor. Herodes is op soek na Jesus. Hy wil Hom doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:13 in konteks