Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 2:12 Die Boodskap (DB)

Later het die geleerdes weer ’n droom gehad. ’n Engel het hulle gewaarsku om nie na Herodes toe terug te gaan nie. Hulle het toe met ’n ander pad na hulle eie land teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk Matteus 2

Kyk Matteus 2:12 in konteks