Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:27 Die Boodskap (DB)

Maar Petrus was nog nie tevrede nie: “Wag ’n bietjie, Here! Nou moet U reguit vir ons sê wat ons dissipels se kans is om daar in te kom. Kyk, ons het al ons besittings weggegee en u volgelinge geword.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:27 in konteks