Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:28 Die Boodskap (DB)

“Ek het baie goeie nuus vir julle,” antwoord Jesus. “Wanneer God se nuwe wêreld aanbreek, sal Ek as die Seun van die mens daar as Koning regeer. Ek self sal sorg dat julle die heel beste plekke daar kry. Julle sal soos konings op twaalf trone gaan sit en oor almal in Israel oordeel.

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:28 in konteks