Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:26 Die Boodskap (DB)

Jesus het hulle stip aangekyk. Toe sê Hy vir hulle: “Ja, julle is reg. Op julle eie kan julle nooit daar uitkom nie. Maar God kan enigiets doen. As julle op Hom vertrou, sal Hy sorg dat julle wel in sy wêreld inkom.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:26 in konteks