Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:57 Die Boodskap (DB)

Daarom het hulle hul skouers vir Hom opgetrek en gemaak asof hulle Hom nie raaksien nie. Jesus was gelate daaroor: “Nou ja, so gaan dit maar. Oral erken mense dat hulle by My die boodskap van God duidelik hoor. Maar hier by die huis hou my eie mense hulle snaaks en wil niks hoor en nie na rede luister nie.” Jesus het nie eens verder gesukkel nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:57 in konteks