Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:56 Die Boodskap (DB)

“Hulle is maar ongeleerde mense net soos ons. Dit kon nie een van hulle gewees het wat hom dit geleer het nie. Nou wonder ons, waar kom hy aan alles?” Met alles wat Hy geweet en gedoen het, het Hy vir hulle soos ’n vreemdeling gevoel. Hulle kon Hom nie verstaan nie en het nie gevoel dat Hy deel van hulle was nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:56 in konteks